Bodium Castle

 

 

Bodium Castle dateer uit die middel eeue en is maar redelik vervalle na al die jare ons het darem 'n paar mooi fotos geneem.

 

 

Na ons middeleeuse verkennis was ons baie moeg en dors en terwyl ons vir die bus wag, drink ons toe maar elkeen 'n bier by die Castel Inn wat sommer as die busstop ook dien!

 

Hier wag 'madam' vir die bus!

 

Home