Sybrand & Tanya se UK website
Die doel van hierdie website is om ons foto's en ondervinding hier in Engeland met vriende en familie te deel. Niks fancy nie en met baie spelfoute!! Dis soortvan 'n dagboek.
Die bladsy werk so - Onder aan die bladsy is daar links in chronologiese volgorde. Baie eenvoudig, sodra daar iets nuuts is update ek net hierdie bladsy met die nuwe links.