Ticehurst

 

Die mense hier is baie vriendelik en hulpvaardig. Die dorpie is maar baie klein - een winkel/poskantoor, een bakkery wat net halfdag oop is, 'n klere winkel wat net oumens en baba klere verkoop, 'n apteek en 'n haarsalon. O, en 'n Rover tweede handse motot handelaar.  En verder in die pad af is daar 'n huge Volvo garage. En daar is 4 pubs (uitegspreek 'poeb') nl The Bell Hotel, Checkers, Cherry Tree Inn en The Bull.

 

Die kerkie in Ticehurst. Ons het nog nie tyd gehad om meer inligting oor die kerk uit te vind nie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

The Bell Hotel

 

Een van die strate in Ticehurst

 

 

Main

Ons blyplek