Ons woonplekkie

Ons bly in 'n vier slaapkamer huisie so 'n entjie van die hospitaal af wat ons Maandae en Dinsdae aande deel met 'm prof wat ook by die hospitaal werk. In ons af weke bly die ander RMO hier en van die 6de Sept af kom hier nog 'n SA meisie bly wat ook in die Hospitaal kom werk.

Ons huisie - ons kamer venster is heel links.

 

Die grasperk voor die huis waar die hase elke aand kom wei

Ons kos wat ons elke aand kry

 

 

 

 

 

 

 

                                                            The Priory Ticehurst House

 

Main

Hastings